Kom kuier saam in die:
KAIROS TEATER
VOOR EK VERGEET
Met Amanda Strydom en Hannes van Wyk
‘n Aangrypende toneelstuk oor die verhouding tussen ma en seun en
ons grootste vrese, naamlik Altzheimers en kanker.
Datum: Woensdag 13 Maart 2013
Tyd: 19:00 vir 19:30